Tennis

Leerders kan ook deel word van die Liggies-tennisspan en deelneem aan ligawedstryde op 'n gereelde basis. Ligawedstryde word in die tweede en derde kwartale gespeel. Ons het ook ons eie Rondomtalie Toernooi in die vierde kwartaal. Daar is ook 'n Junior-tennisspan.