Poplapnetbal

Mini-Netbal word gespeel deur dogters van grade 1 tot 3. Alle dogters in die ouderdomsgroep is welkom en ons spannetjies vaar baie goed.