Biathlon, Duathlon en Landloop
Bogenoemde twee sportsoorte sorg vir baie groot opwinding onder ons atlete en jaarliks word provinsiale kleure in dié sportsoorte verwerf.
Biathlon (hardloop en swem) en Duathlon (hardloop en fietsry) is uniek aan ons skool en ons is een van min plattelandse skole wat dit as sportsoorte aanbied.
Nog 'n bewys dat ons werklik moeite doen met die skep van geleenthede vir ons kinders.