WelpierugbyWelpie-rugby vir O/6 en O/7-seuns word met groot entoesiasme deur 'n aantal ouers behartig. Voorskoolse seuns is ook welkom om in te skakel. Die seuns neem gereeld aan toernooie deel.