Rugby

Ons skool skryf jaarliks verskeie ligaspanne vanaf O/9 tot O/13 in. Kursusse en reëlbesprekings word op 'n gereelde basis deur ons afrigters bygewoon ten einde te verseker dat ons spelers kwaliteit afrigting ontvang.

 

 

2015

De-André du Preez is ingesluit in die Noordwes O/13A rugby oefengroep wat aan die verskillende provinsiale bondedae gaan deelneem.