As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Atletiek

Word in die eerste en vierde kwartaal aangebied en ontvang voorkeur bo alle ander sportsoorte in daardie seisoen. Items wat afgerig word is die volgende:
Naellope, middelafstande, langafstande, gewigstoot, verspring, hoogspring, diskus, spiesgooi, hekkies en aflos.

 

2015

 

 

 

29 atlete is ingesluit in die Lichtenburg APO span wat aan die distriksbyeenkoms gaan deelneem wat op 21 Februarie in Zeerust plaasvind.

Die 13 atlete wat deurgedring het na die Noordwes Laerskole Atletiekkampioenskappe is agter v.l.n.r. Inge Seymore, Timmy Vries, JF van Herden, De-André du Preez, Erich Snyman en Janize Terblanche. Voor v.l.n.r. Hanmari Swart, Sorita van der Walt, Cara Odendaal, Enjuliez Jordaan, Euné Venter Petru Kleynhans en Imke Keyser. Baie geluk, ons is baie trots op julle!

 

 

 

 

 

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed