As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Hokkie

Hokkie is 'n goed gevestigde sportsoort by Laerskool Lichtenburg en afrigting geskied op 'n baie hoë vlak. Hokkie word aangebied vir dogters vanaf O/7 tot O/13, met 'n eerste- en tweedespan in die seniorgroep asook vir O/13 seuns. Ons seniorspanne is jaarliks deel van die uitspeel-wedstryde in die Noordwes Kampioenskappe. Die hokkie vind plaas in die derde kwartaal.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed