Krieket

Gedurende die derde kwartaal word ligaspanne vanaf O/10 tot O/13 ingeskryf. Afrigters woon skeidsregterskursusse, afrigtingskursusse en reëlbesprekings by. Ons spelers ontvang afrigting van goeie kwaliteit.