Sport

Laerskool Lichtenburg presteer jaarliks puik op sportterrein en ons poog om hier soveel as moontlik geleenthede vir die leerders te skep. In 2006 het die skool op uitnodiging deel geword van die Super 8-groep, wat 'n nuwe dimensie aan ons sport gegee het.

 

 

AtletiekWelpierugbyRugbyNetbalPoplapnetbalKrieketHokkieTennisBiathlon en DuathlonSkaakSwem