As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Swemakademie

Ons Swem Akademie, onderleiding van Mev. Michele du Preez en Claudia Kleynhans, vind in die somermaande plaas. Hulle bied van Maandae tot Donderdae swemklasse aan vir leerders van Graad R tot Graad 7. Daar is lesse vir beginners, om verskillende style aan te leer en ook vir fiksheid.

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed