As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Perdry Akademie

Ons skool se Perdry Akademie vind plaas op die plaas van Mev. Ushaan Roode. Mev. Roode bereik jaarliks puik prestasies met die ruiters wat by haar akademie ingeskryf is. Hierdie prestasies word ook deur die skool erken en word jaarliks op die prysuitdelingsfunksies beloon.

 

2015

Drie ruiters het mooi presteer tydens 'n Sanesa Noordwes kwalifiserende kampioenskap. Hulle het verskeie plekke verower. V.l.n.r. Robert Doubell, Minge Doubell en Judilee Fourie.

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed