As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Rugby Akademie

Vanaf 2012 spog ons skool met 'n Rugby Akademie wat onder die bekwame leiding van Mnr. Theo Ackerman hanteer word. Die Rugby Akademie vind reg deur die jaar plaas en is veral suksesvol vir die spelers wat deur die jaar vaardighede wil aanleer en/of verbeter. Verder help dit spelers om kompeterende fiksheidsvlakke te bereik, voordat die rugbyseisoen aanbreek.

 

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed