As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Naskoolsentrum

Ons skool beskik oor 'n puik naskoolsentrum wat baie professioneel bedryf word. Leerders word na skool per graadgroep ingedeel by opvoeders van die skool wat toesien dat huiswerk gedoen word.

Dit vind plaas van 13:15 tot 14:00 elke middag. Wanneer huiswerk voltooi is, word leerders na die naskoolsentrum gestuur waar hulle van 14:00 tot 17:00 onder bekwame en sorgsame toesig is.

By die naskoolsentrum is daar ook geleentheid om speletjies te speel, DVD te kyk of verder huiswerk te doen. Mev. Mariana Blom is in beheer van die Naskoolsentrum. (078 456 0857)

 

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed