As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Bybelvasvrae

Ons skool neem jaarliks deel aan 'n landswye Bybelvasvra-kompetisie. Leerders word aangemoedig om hieraan deel te neem. Lewenswaardes word hier herbevestig en dit is 'n verlenging van die norm en waardesisteem van ons skool. Dit het gevolglik ook 'n positiewe invloed op die dissipline in ons skool.

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed