As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Waterkaskenades

Hierdie is 'n dag van pret en plesier wat gedurende die vierde kwartaal vir al ons leerlinge aangebied word. Terselfdertyd is dit ook 'n tweede fondsinsamelingsprojek vir die skool.

Leerlinge neem in graadverband in groepe deel. Die Speletjies fokus op soanwerk en geesbou. Almal – selfs die onderwysers – geniet dit om in die water te baljaar!

 

WATERKASKENADES 2019

 


  

 

 

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed