As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Kaskartradisie

Die hooffondsinsamelingsprojek van Laerskool Lichtenburg is die jaarlikse Kaskar Uithouwedren. Dit vind in Septembermaand plaas en is 'n absolute hoogtepunt van die die jaar. Die koors loop hoog en daar heers groot opgewondenheid as die kaskarre arriveer. 'n Uitdagende baan word met buitebande gebou en die baan self het 'n hele rits hindernisse wat oorkom moet word. Die wedrenne word op 'n uithou basis gehou met verskillende graadgroepe wat saam kompeteer. Wat is die lekkerste? Die watertonnel, die brug of die moddergat? Kom kyk self en sien hoe kinders nog gesonde vermaak kan geniet waarby die hele gesin betrek word. Die besonderse geleentheid word vanjaar vir die 13de jaar aangebied.

 

KASKAR 2019

 


 

 

 

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed