As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Skool Kommunikeerder

Laai die SKOOL KOMMUNIKEERDER af in 7 eenvoudige stappe:

STAP 1: Gaan na www.school-communicator.com/downloads en kies die skool waarby u betrokke is.

STAP 2: Kies u bedryfstelsel.

STAP 3: Kies die “Save” opsie om die lêer op u rekenaar te stoor.

STAP 4: Sodra die lêer klaar afgelaai het, kliek “Run” in die opwipkieslys.

Alternatiewe metode:Kliek twee keer op die skoolwapen om die program te aktiveer.

STAP 5: Sodra u dit gedoen het, sal die “Setup wizard” op u rekenaarskerm verskyn. kliek op “Next”.

STAP 6: Bevestig dat u die bepalings en voorwaardes aanvaar deur die klein boksie te selekteer en kliek weer op “Next”.

STAP 7: Om die installasieproses te voltooi, kliek op “Finish”. Die SKOOL KOMMUNIKEERDER sal nou verskyn.

U is nou gereed om u SKOOL KOMMUNIKEERDER te begin gebruik!

sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed
sassy-breed